Food Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraadse programme

​​​​​​​​​​​​​​​

Voorgraadse programinligting             ​​

Toelatingsvereistes


 LW: Geen NBT eksamens word vereis nie.

 Basiese toelatingsvereistes vir universiteitstudie:

  • 'n Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) of ʼn sertifikaat van die Onafhanklike Eksamineringsraad soos gesertifiseer deur Umalusi met toelating tot baccalaureusgraadstudies.
  • 'n Universiteitsvrystellingsertifikaat uitgereik deur die Suid-Afrikaanse Matrikulasieraad aan studente met ander skoolkwalifikasies.
  • Die minimum akademiese vereiste vir 'n baccalaureusgraad is:
  • 30% vir 'n Suid-Afrikaanse taal van leer en onderrig (Engels of Afrikaans) en
  • 'n Prestasiesyfer van 4 (50% - 59%) in vier vakke met 20 k