Die portefeulje oor kritiese gesprekvoering ondersteun ons vier pilare deurdat ons verskeie geleenthede tot omgang skep in die vorm van intergenerasionele gesprekke tussen studente, personeel, alumni en lede van die publiek. Kritiese en opbouende omgang maak ’n integrale deel van ons kortkursusaanbod uit en is in die leerontwerp van ons kursusse ingeweef. Ons bied die volgende geleenthede verspreid deur die jaar aan:
Oor die jare heen het ons ook geleenthede aangebied wat gesprekke, dinkwinkels en blogs ingesluit het:
|