5 Oktober
| Afrikaans literature: Part two. Prof Andries Visagie praat met prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań) oor die jongste deel van sy Afrikaanse literatuurgeskiedenis
|
---|
11 Augustus
|
"Moving into Afrikaans", Prof Mark Sanders (Universiteit van New York)
|
---|
23 Junie
|
“Max Havelaar (1860): Die antikoloniale roman van Multatuli, sy struktuur en werking”, Prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań)
|
---|
24 Februarie
|
“Honger naar kennis en toepassing: Vertaalwetenschap in het Estische academische landschap". Prof Ilse Feinauer praat met prof Luc van Doorslaer (Universiteit van Tartu, Estland)
|
---|
Vier professore in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde by die middaguurgesprek op Donderdag 23 Junie
(Vlnr): Prof Andries Visagie (US), prof Jerzy Koch (Adam Mickiewicz Universiteit), prof Louise Viljoen (US, afgetree) en prof Bernard Odendaal (PEN-Afrikaans) |
---|
2021
| |
---|
15 April
|
Marius Swart gesels met Pieter Fourie oor sy debuutroman
The heart is the size of a fist en Marius se vertaling daarvan,
’n Hart is so groot soos ’n vuis
|
13 Mei
|
Prof Rufus Gouws gesels met oudkollega prof Leon de Stadler oor die nuwe hersiene uitgawe van die
Tesourus van Afrikaans
|
10 Junie
|
Lizelle Smit en Danie Stander praat oor Alba Bouwer, etiketliteratuur en 'sjarme' as voorskrif vir aanvaarbare Afrikaner-vroulikheid in die sestigerjare van die vorige eeu. Aan die hand van
Sybille: Sjarmante vriendin, wat deur Bouwer vertaal is, werp hulle die kollig op die rol wat vertaling in die sestigerjare gespeel het om ʼn etiketdiskoers te vestig en Afrikaner-vroulikheid in ʼn bepaalde vorm te giet
|
21 Oktober
|
“Wat gaan vir wat in WAT XVI”: Alet Cloete (senior mederedakteur) en dr Gerda Odendaal (mederedakteur) van die WAT in gesprek met prof Rufus Gouws
|
4 November
|
Prof Jerzy Koch, buitengewone hoogleraar letterkunde by die Departement Afrikaans en Nederlands én hoof van die Departement Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies van die Adam Mickiewicz Universiteit in Poznań in gesprek met prof Andries Visagie
|
11 November
|
Daryll David gesels met prof Harold Lesch oor die bod om Stellenbosch tot 'n UNESCO Stad van Letterkunde verklaar te kry
|
2020
|
|
5 Maart
|
"Die drogopposisie tussen teorie en praktyk in Vertaling", Prof Luc van Doorslaer (University van Tartu, Estland)
|
2019
|
|
18 April
|
"Suid-Afrikaanse kultuur en sameling in die globale sestigs", Prof Geert Buelens (Universiteit van Utrecht )
|
25 April
|
"Denver Breda en sy visie vir Khoekhoegowab en Afrikaans, prof Andries Visagie in gesprek met Denver Breda
|
9
Mei
|
"Die belang van konsekutiewe tolking in die opleiding van gebaretaaltolke", Prof Harold Lesch tree in gesprek met prof Myriam Vermeerbergen waarin sy haar kennis en ervaring deel oor die gebaretaalpraktyk
|
16
Mei
|
"Die onderrig van Khoekhoegowab", Dr Elbie Adendorff geself met Pedro Dausab oor die vooruitsigte vir die onderrig van Khoekhoegowab
|
29 Augustus
|
"Digitale taalhulpbronne vir Afrikaans", Benito Trollip gesels met prof Rufus Gouws oor wat
SADiLaR navorsers kan bied
|
19 September
|
Charl-Lingefelder in gesprek oor die fliek Kanarie en sy rol as musiek- en klankontwerper en medeskrywer
|
3
Oktober
|
Mercy Kannemeyer gesels met Azille Coetzee oor haar opspraakwekkende debuut
In my vel
|
17
Oktober
|
Prof Andries Visagie gesels met Alettie van den Heever oor haar debuutroman
Stof
|
2018 |
|
29
Maart
|
"Taalbeleid vir meertaligheid: Die internasionale agenda (2015-2030)", Prof Gilvan de Oliviera
|
19 April
|
Valda Jansen in gesprek met prof Louise Viljoen oor haar nuwe boek
Hy kom met die skoenlappers
|
10
Mei
|
"Dramadoenig", opkomende teatermakers Des-Lee Mckenzie, Du Toit Albertze en Igna Botha in gesprek met S.Z. Minnaar van VER[r]AS oor hulle werk en die Afrikaanse teaterlandskap
|
16
Augustus
|
Dr Carolin Müller-Spitzer van die Institut für Deutsche Sprache (Mannheim) praat met prof Rufus Gouws oor "Navorsing oor woordeboekgebruik"
|
20 September
|
Annie Klopper gesels met Ryan Pedro oor haar nuwe boek
Die tragiese saak van Pamina Vermaak
|
1
Oktober
|
Henry Liu: “Vertaling, is dit die regte loopbaan vir my? Sal ek werk hê na ek my graad kry? Oor maniere om die mees gesogte stukkie talent of vertaler te wees"
|
25
Oktober
|
"Marlene van Niekerk - Pro-vokasie - gedigte en gedagtes: politiek en etiek"
|
2017 |
|
16
Februarie
|
"Variasie in gebaretaal", Dr Hanelle Fourie Blair (WAT) in gesprek met prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven)
|
6 April
|
"Wandel met wildheid: Honde en wat hulle ons kan leer oor voortleef op ’n bedreigde Aarde", Prof.Karla Armbruster (Webster Universiteit, St Louis, MO)
|
17 August
|
"Die AWS, 100 jaar", dr Frikkie Lombard (WAT)
|
31 August
|
S.Z. Minnaar van VER[r]AS in gesprek met Fourie Botha oor sy nuwe digbundel
Krap uit die see
|
28 September
|
"Gedigte by die skilderye van Adriaen Coorte en Jan Mankes", Sonja Loots en prof Marlene van Niekerk
|
19
Oktober
|
Kila van der Starre gesels oor "poëzie buite de bladspiegel", die digtersduo Kila&Babsie en ander sake met Remona Voges
|
2016
|
|
18
Februarie
|
"Terminology en kognisie in assesseringskontekste,' prof Bassey Antia (UWK)
|
25
Februarie
|
Tom Lanoye gesels met prof. Andries Visagie oor sy werk
|
7 April
|
"Afrikaans: 1976 – 2016: Gesprek met studente"
|
14 April
|
"Die rol van vertaling in taalbeplanning", Prof Anthony Pym (Rovira i Virgili University, Tarragona, Spanje)
|
22 September
|
"Mens-Dier-Studie in die Afrikaanse Literatuur", dr. Joan-Mari Barendse gesels met prof. Andries Visagie oor sy belangstelling en navorsing in die veld mens-dier-studie" Klik hier vir die klankopname: Mens-dier-studie in die Afrikaanse literatuur
|
5
Oktober
|
"Afrikaans in die virtuele wêreld: Tegnologie en globalisering", Dr Jacques du Plessis (University of Wisconsin, Milwaukee) in gesprek met dr Elbie Adendorff
|
2015
|
|
12
Maart
|
"Verschillende vormen van gebaren(taal)gebruik", Prof Myriam Vermeerbergen (KU Leuven) in gesprek met dr Hanelle Fourie Blair (WAT)"
|
23 April
|
"Sharpeville in de Zuid-Afrikaanse literatuur en cultuur", prof Geert Buelens (Universiteit Utrecht)
|
7
Mei
|
"Afrikaans: 90 jaar as ampstaal", MA-student Christel Swart in gesprek met Ria Olivier van die Wes-Kaapse Taalkomitee"
|
28
Mei
|
"Dink vooruit: Kritiese vrae oor taal in hoër onderwys", Prof Mbulungeni Madiba (UK) praat met dr Gerda Odendaal and Marius Swart
|
23 Julie
|
Willem Anker in gesprek met Tertius Kapp, 2015-Hertzogpryswenner vir Drama
|
3 September
|
"Die gebruik van slimfone in tweedetaalonderrig", Prof Martina Nied Curcio (Universiteit van Rome) in gesprek met prof Rufus Gouws
|
1
Oktober
|
"Nederlands-Afrikaans: Literair Grensverkeer en Daniel Hugo als
gatekeeper", Prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)
|
2014
|
|
6
Maart
|
"Skrywer-vertalers: Georges Eekhoud (België, 1854-1924) en André P. Brink (1935-)", Maud Gonne (KU Leuven) en Lelanie de Roubaix in gesprek"
|
10 April
|
"Kaar: Marlene van Niekerk in gesprek met Marius Swart oor haar nuwe bundel"
|
24 April
|
"Afrikaans: 100 jaar as onderrigtaal", Dr Gerda Odendaal in gesprek met Eldridge Jason
|
15
Mei
|
"Marcel Breyne: Activist Germanist Afrikanist", prof Geert Buelens (Universiteit Utrecht)"
|
28 Augustus
|
"Wie, Wat, Waar en Waarheen: Die Woordfees en die Woorde Open Wêrelde-Projek", prof Dorothea van Zyl"
|
25 September
|
"Gerrit Komrij's Beeldvorming van die Vroege Poëzie van Breyten Breytenbach in Nederland", prof Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)
|
9 Oktober
|
"Bloot verbeeldingryk of aardskuddend anders? ʼn Ondersoek na Lauren Beukes se
Zoo City binne die raamwerk van heterotopiese literatuur", Alettie van den Heever
|
2013
|
|
18 April
|
"Opvoedkundige tolking in die Regsfakulteit: Die impak op onderrig en leer", Carmen Brewis
|
23
Mei
|
"Oor die skryfproses, historiese romans, Coenraad de Buys en nog wat", Dr Willem Anker in gesprek met dr Desmond Painter (Departement Sielkunde)
|
15
Augustus
|
"Woordeboekportale en die organisasie van die leksikografiese proses", Prof Stefan Engelberg (Institut für Deutsche Sprache)
|
29 Augustus
|
"Resente verskuiwinge in die herinnering aan die Tweede Wêreldoorlog in Nederland en die rol van die werk van W.F. Hermans", prof Siegfried Huigen
|
19 September
|
"De aanwezigheid van Breyten Breytenbach in de poëzie van Rutger Kopland, Roland Jooris en anderen", prof. Yves T'Sjoen (Universiteit Gent)
|
10
Oktober
|
"Agter die skerms van literêre vertaling: Christiaan Bakkes se kortverhale in Engels", dr Carla-Marié Spies |
---|