Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Gebeure

Gebeure om die draai

8 Maart
PrysuitdelingDie Departement vereer sy toppresteerders tydens ’n privaat geleentheid.
Datum volg
Penseel-bekendstelling
Die 2022-uitgawe van Penseel is amper klaar. Kom kyk gou weer hier vir inligting oor die bekendstelling en hoe jy jou kopie in die hande kan kry.


Ikoon Spesiale lesing.png

DJ Opperman-gedenklesing

Tweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die akademikus, dikter en kritikus prof DJ Opperman.

Ikoon Spesiale lesing.png

Fritz Ponelis-gedenklesing

Tweejaarlikse gedenklesing ter nagedagtenis van die taalkundige prof Fritz Ponelis.
Ikoon kollokwium.png

Kollokwium

Tweejaarlikse openbare gespreksgeleentheid om dialoog en debat aan te moedig.
Ikoon Middaguurgesprek.png

Middaguurgesprekke

Gesprekke en seminare oor taal, letterkunde, taalkunde boeke en nog meer.

Ikoon Verras.png

VER[r]AS

Die Departement se studentevereniging. Hulle is altyd met iets doenig.