Centre for Learning Technologies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Die departement vir Bedryf, Telematiese Dienste en Projekte (BTP) binne die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) fokus op verskeie dienste en projekte wat toegang verskaf tot onderrig wat gebaseer is op leertegnologieë. Deur die Telematiese Dienste wat aangebied word, het die US groter toegang tot hoër onderwys aan studente gebied. Die aanbiedings van Telematiese Dienste verhoog die virtuele mobiliteit van studente wat geografies afgesonder is van toegang tot hoër onderwys en daar word nou saamgewerk met die Hibridiese Leer span. ​ Die dienste is ook aan alle dosente en eksterne partye beskikbaar.

Die suksesse van die Telematiese Dienste het gelei tot die uitbreiding van hierdie diens na skole in die Wes-Kaap en daardeur na die Telematiese Skole Projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) in samewerking met die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Leertegnologieë.

Die SLT verskaf 'n virtuele leerruimte met intydse interaksie en sterk ondersteuning aan nagraadse studente deur Telematiese Dienste. Ander dienste sluit in die gebruik van multimedia in onderrig en leer, asook fasiliteit vir dosente en ander personeel om van sulke dienste gebruik te maak.​

​​​​​​

Kontak Ons


Me Zainab Suliman​

Adjunk-Direkteur: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos
+27 21 808 3880
+27 21 808 3565


Me Patsy
van ​de Rheede

Senior Administratiewe Beampte: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos
+27 21 808 9569
+27 21 808 3565


Mr Hennie Roux ​

Ateljeebestuurder: Telematiese Dienste

E-pos
+27 21 808 2494
+27 21 808 3565​​​​


Mr Danie Moolman​

Tegniese Beampte: Telematiese Dienste

E-pos
+27 21 808 9090
+27 21 808 3565

​​

Mr Charl van de Rheede

Tegniese Assistent: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte

E-pos
+27 21 808 9091
+27 21 808 3565


Mr Jacques Lamberts

Administratiewe Beampte: Bedryf, Telematiese Dienste & Projekte​​

E-pos
+27 21 808 9507
+27 21 808 3565​​



​​​​