Centre for Learning Technologies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) ontwikkel, bevorder en ondersteun die gebruik van leertegnologieë vir leer en onderrig aan die US. Ons werk in 'n adviserende rol met betrekking tot die integrasie van leertegnologieë in die kurrikulum via verskeie verskaffingsmodusse. Hierdie rol word ondersteun deur teoretiese perspektiewe en die akademieskap van onderrig en leer, en vind plaas in vennootskap met die fakulteite, dosente en ander relevante rolspelers. Hierdie verskaffingsmodusse sluit in vermengde​ leer (GL), hibridiese leer (HL) en aanlyn leer (AL). Buiten die adviserende rol wat ons verskaf, word verskeie professionele leergeleenthede, ondersteuning en konsultasies ook deur die SLT verskaf. Verskeie soorte hulpbronne is beskikbaar om akademiese personeel by te staan in die gebruik van leertegnologieë in hulle onderrig-, leer- en assesseringspraktyke.

Akademiese Ontwikkeling en Professionele Leer​

Deel van ons akademiese ontwikkelingswerk by die US is gesetel in verskillende verskaffingsmodusse (modaliteite). 'n Verskaffingsmodus verwys na die onderrigmetode wat gebruik word. Ontluikende leertegnologieë het verskeie ander metodes verskaf vir onderrig in die hoër onderwys, buiten bloot net lesings wat aan groot groepe studente aangebied word met 'n mate van onafhanklike studie. Ongeag die wyse van aanbieding is die beginsels van en kriteria vir onderrig en leer aan die US steeds van toepassing. Hierdie word uiteengesit in die Leer- en Onderrigbeleid, tesame met die beginsels van die DeLTA-raamwerk.​

Kontak Ons


Dr Sonja Strydom​

Adjunk-Direkteur: Akademiese Ontwikkeling & Navorsing​

E-pos
+27 21 808 3083
+27 21 808 3565


Me Magriet de Villiers

Adviseur: Leertegnologieë

E-pos
+27 21 808 3563
+27 21 808 3565


Me Lucille Müller

Adviseur: 
Multimedia

E-pos
+27 21 808 3563
+27 21 808 3565


Dr Renelle Terblanche​

Hibridiese Leer Koördineerder

E-pos
+27 21 808 3563
+27 21 808 3565​​​​


Me Sahrah Cullen

Hibridiese Leerontwerper

E-pos
+27 21 808 3563
+27 21 808 3565​​​​​​


Me Robynne Botha

Hibridiese
L​
eero
ntwerper

E-pos
+27 21 808 3563
+27 21 808 3565​​​​​​


Me Chantelle Viktor

Hibridiese Leer 
Produksie-koördineerder

E-pos​​
+27 21 808 3563
+27 21 808 3565​​​​​​​
​​​​​


Me​​ Neetu Chetty

Hibridiese Leer Fakulteit Skakeling

Email
+27 21 808 3563
+27 21 808 3565​​​​​​​​​​​


Mr Keagan Fish

Hibridiese​ Leer Multimedia Ontwerper

Email
+27 21 808 3563
+27 21 808 3565​​​​​​​​​​​


​​​​​​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​