OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die US | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9662 | | OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die US | Dalene Joubert | Die vooruitgang in kunsmatige intelligensie (KI) het nuwe moontlikhede vir onderrig, leer en assessering (OLA) in die hoëronderrig- (HO-)omgewing ontsluit en nuwe gesprekke daaroor uitgelok. |
Kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervarings | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9515 | | Kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervarings | Dr Sonja Strydom | Tydens die onlangse Akademieskap van Onderrig en Leer-konferensie (AvOL-) het Dr Sonja Strydom die heroorweging van kritiese digitale onderrigmetodieke as voorvereiste vir transformerende aanlyn leer-ervarings voorgestel. |
Besoek aan die Stellenbosch Biblioteek Innovasieruimte: ʼn Buitengewone, asemrowende ervaring | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9514 | | Besoek aan die Stellenbosch Biblioteek Innovasieruimte: ʼn Buitengewone, asemrowende ervaring | Elzette le Roux | Die maandelikse personeelvergadering van die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT) het gedurende Oktober in ʼn ander ruimte as gewoonlik plaasgevind. Die SLT-personeel het die Stellenbosch Biblioteek se Innovasieruimte besoek. |
SUNLearn 2023 Module Oorrol | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9495 | | SUNLearn 2023 Module Oorrol | Thys Murray | Dit is weer sulke tyd van die jaar om 2022 af te sluit en te begin met die oorrol proses om modules vir 2023 te aktiveer |
Sentrum vir Leertegnologieë: Alumni Nuusbrief | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9384 | | Sentrum vir Leertegnologieë: Alumni Nuusbrief | Elzette le Roux | Die SLT loods ‘n Sentrum Nuusbrief met die bedoeling om die netwerk van alumni uit te brei en nuwe geleenthede vir toekomstige samewerking te skep. |
Die Soeke na Kunsmatige Intelligensie in Leuven | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9376 | | Die Soeke na Kunsmatige Intelligensie in Leuven | Dr Jan Petrus Bosman | Image under license via Freepik.com | Vir Jan Petrus Bosman, het die akademiese ondersoek wat Kunsmatige Intelligensie (KI) vir hoër onderwys ten breë en meer spesifiek Universiteit Stellenbosch (SU) en die Sentrum vir Leertegnologieë (SLT), beteken aan die einde van 2021 begin. |
Sentrum vir Leertegnologieë Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir Semester 2 | 2022 | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9119 | | Sentrum vir Leertegnologieë Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir Semester 2 | 2022 | Magriet de Villiers | Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te inkorporeer, te bied. |
Medewerking versterk Telematiese Skole-projek verder | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=9075 | | Medewerking versterk Telematiese Skole-projek verder | Christina Harvett | Broadband Infraco se korporatiewe maatskaplikebeleggingsprojek het die Hoërskool Ohlange gekies om die skool se inligtings-en-kommunikasietegnologie-infrastruktuur (IKT-) op te gradeer om gehalte-onderwys in afgeleë landelike gebiede te verseker. |
Gratis, geakkrediteerde aanlyn leer vir Hoërskoolleerders | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8988 | | Gratis, geakkrediteerde aanlyn leer vir Hoërskoolleerders | Christina Harvett | Agterstande in skoolopleiding as gevolg van twee jaar se pandemie-onderbreekte onderrig maak dit duidelik waarom skoolgaande jongmense nie tyd moet mors in die gebruik van wat nou volkome gratis toegang is tot geakkrediteerde aanlyn studie nie. |
Gemengde Leer Koördineerders: Professionele Leer Dag | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8913 | | Gemengde Leer Koördineerders: Professionele Leer Dag | Elzette le Roux | Deurlopende, innoverende en samewerkende ondersteuning aan fakulteite, asook benaderings van akademieskap tot digitale tegnologieë in onderrig, leer en assessering was die merkbare goue draad tydens hierdie semester se GLK Professionele Leer Dag. |