Centre for Learning Technologies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

PowerPoint: 'n Self-Help Handleiding

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Verbeter jou PowerPoint vaardighede deur hierdie self-gedrewe en self-begeleide SUNLearn kursus wat wenke vir alle vlakke verskaf – van beginners tot meer gevorderde gebruikers.

Hierdie kursus begin met ’n oorsig van PowerPoint en hoe om ’n aanbieding vining en maklik te bou, en kyk ook na handige aanbiedingswenke en ontwerpkwessies om jou te help om jou eie dwingende aanbiedings te maak wat die aandag van jou gehoor te trek. ​(SU personeel alleenlik.)

Met tien onderwerpe om van te kies kan jy begin met wat die belangrikste vir jou huidige behoeftes is en jy kan leer teen jou eie tempo!


​​
 

VIDEO ATTRIBUTIONS:

Music under license: "Confidence" by Akashic Records/Jamendo/stock.adobe.com​
ICONS: under license
https://stock.adobe.com
IMAGES: https://unsplash.com ​






ENIGE VRAE?