Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin​​​​.

Die Botaniese Tuin is geleë in die historiese kern van Stellenbosch en is die oudste universiteits botaniese tuin in Suid-Afrika. Hierdie kompakte Tuin huisves 'n enorme verskeidenheid van plante, beide inheems tot Suid-Afrika en uitheems. Die Tuin is toeganklik vir die publiek en toegang is gratis.