Welkom by die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin.
Die Botaniese Tuin is geleë in die historiese kern van Stellenbosch en is die oudste universiteits botaniese tuin in Suid-Afrika. Hierdie kompakte Tuin huisves 'n enorme verskeidenheid van plante, beide inheems tot Suid-Afrika en uitheems. Die Tuin is toeganklik vir die publiek en 'n R10 toegangsfooi geld.
