Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vryheidsdag: 30 jaar se hoogte- en laagtepunte
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 30/04/2024

​Suid-Afrikaners het op Saterdag 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch teruggekyk op die hoogte- en laagtepunte van die afgelope 30 jaar rakende die verwesenliking van die vryhede wat in ons Grondwet gewaarborg word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

​*Hierdie meningstuk is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans op Netwerk24 verskyn het.

 ​