Borge
Die volgende borggeleenthede is beskikbaar by AJD 2020. Moenie dit misloop nie!
KLIK HIER OM DIE BRIEF AAN FIRMAS AF TE LAAI >
KLIK HIER OM DIE VORM VAN VOORNEME AF TE LAAI >
No | Geleentheid
| Alle tariewe gekwoteer BTW uitgesluit |
1. | Borgskap vir sessies (4 opsies beskikbaar) (Naam van borg sal gekoppel word aan sessie, insluitend 1 minuut advertensiegeleentheid) | R12 000 |
2. | Advertensie op virtuele portaal
| |
| Advertering van 1 minuut (4 opsies beskikbaar) | R5 500 |
| 2 minute advertering (4 opsies beskikbaar) | R7 500 |
3. | Borgskap vir webwerf en CPD-monitering | R20 000 |
4. | Virtuele borgskap | R20 000 |
5. | Virtuele uitstalling | R5 000
|
Dankie aan die volgende ondernemings wat hul steun aan die Akademiese Jaardag 2020 bevestig het.

|
 |