Statistics and Actuarial Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraadse Wiskundige Statistiek & Datawetenskap

​​​​​​​​​​​​​​​​Hier vind u inligting oor die voorgraadse Wiskundige Statistiek program wat aangebied word deur die departement.

BDatSci (Nuwe program vanaf 2021)

​Sien die Fakulteit se jaarboek hier vir spesifiek die fokusarea Statistiese Leer, aangebied deur Departement.

Die Statistiese Leer fokusarea word deur die Departement aangebied, sien die Fakulteitsjaarboek (Jaarboek) hier

​ ​

BCom (Wiskundige Wetenskappe)

Sien die Fakulteit se jaarboek hie​r vir 'n meer in diepte omskrywing van die verskillende modules.

Fokusarea: DATA WETENSKAP [nuwe fokusarea]

Datawetenskap is ‘n interdissiplinêre veld wat staat maak op wetenskaplike metodes, prosesse, algoritmes en stelsels om kennis en insig te ontgin uit data in verskeie formate, beide gestruktureerd en ongestruktureerd. Kunsmatige intelligensie, masjienleer, en groot data – hierdie is inherente konsepte wat die kern vorm van datawetenskap. Met die oorvloed van data, kom ook die stygende behoefte om sin te maak uit die data. Studies het aangetoon dat statistiese analises en data gebaseerde besluitneming is van die top vaardighede tans in aanvraag wereldwyd, en hierdie aanvraag oortref by verre die aanbod.

Eerste Jaar (136 krediete)

​​Verpligte Modules
​Aktuariële Wetenskap ​112(8)
​Waarskynlikheidsleer en Statistiek ​144(16)
Wiskunde​114(16), 144(16)
​Plus
Rekenaarwetenskap ​114(16), 144(16)
Ekonomie​114(12), 144(12)
Finansiële Rekeningkunde​188(24)

Tweede Jaar (124 krediete)

​​Verpligte Modules
Wiskundige Statistiek​214(16), 245(8), 246(8)
​Wiskunde​214(16), 244(16)
Rekenaarwetenskap
​214(16), 244(16)
Operasionele Navorsing​244(16)
​Ondernemingsbestuur​113(6)

Derde Jaar (134 krediete)

​​Verpligte Modules
Wiskundige Statistiek312(16), 316(16), 344(16), 364(16)
Ondernemingsbestuur142(12)
​Plus een vak van (alle modules per vak):
Rekenaarwetenskap
313(16) of 315(16), 314(16), 343(16), 344(16)
Operasionele Navorsing ​​314(16), 324(16), 344(16), 354(16)