Hier vind jy ingligting oor die voorgraadse aktuariële wetenskap program wat aangebied word deur die departement.
Sien die Jaarboek hier vir 'n meer in diepte omskrywing van die verskillende modules.
BCom (Aktuariële Wetenskap)
Hierdie program is gerig op die professionele kwalifikasie as aktuaris. Ten opsigte van Aktuariële Wetenskap en Wiskundige Statistiek word die leerplanne van die "Faculty of Actuaries" in Edinburg en die "Institute of Actuaries" in Londen gevolg Die slaag van hierdie vakke met 'n bevredigende prestasiepunt verleen aan studente vrystellings van die eksamens van die Faculty of die Institute.
Eerste Jaar (144 of 154 krediete)
Aktuariële Wetenskap | 112(8), 142(16) |
Ekonomie | 114(12), 144(12) |
Finansiële Rekeningkunde | 188(24) |
Inligtingstelsels | 112(6) of |
Rekenaarwetenskap | 114(16) |
Ondernemingsbestuur | 113(12), 142(6) |
Waarskynlikheidsleer en Statistiek | 144(16) |
Wiskunde | 114(16), 144(16) |
Tweede Jaar (136 krediete)
Aktuariële Wetenskap | 242(16), 274(24) |
Finansiële Risikobestuur | 212(8) |
Wiskundige Statistiek | 214(16), 245(8), 246(8) |
Wiskunde | 214(16), 244(16) |
Ekonomie | 214(16), 244(16) |
Finansiële Risikobestuur | 242(8) |
Derde Jaar (144 krediete)
Aktuariële Wetenskap | 326(24), 346(24), 388(32) |
Wiskundige Statistiek | 312(16), 316(16), 344(16), 364(16) |