Aansoeke vir 2021 nagraadse studies is nou gesluit. Sluitingsdatum vir nagraadse studies in 2021 was 31 Oktober 2020. Besoek www.sun.ac.za vir verdere besonderhede omtrent die aansoek-prosedures.
Hier vind u die volgende nagraadse programme in Aktuariële Wetenskap:
Die R module begin reeds 3 Februarie 2021. Verpligtende module vir all honneurs studente in die Departement.
Honneursprogram in Aktuariële Wetenskap
43214 – 778 (120) HonsBCom in Aktuariële Wetenskap
Klik hier om volledige beskrywing van die program te sien. Modules wat aangebied word in hierdie program:
Finansiële Ekonomie (A205) | 10363-737 | 1 | 18 | **** |
Aktuariële Risiko Bestuur (A311) | 12302-774 | 1 & 2 | 60 | **** |
Aktuariële Wetenskap: Navorsingswerkstuk | 12991-791 | 1 & 2 | 30 | **** |
Kommunikasie (N211) | 10371-773 | 1 | 6 | |
Data-ontginning ** | 58777-741 | 1 | 12 | |
Inleiding tot R Programmering | 13074-723 | 1 | 6
| |
Meerveranderlike Statistiese Analise A ** | 10602-715 | 1 | 12 | |
Meerveranderlike Statistiese Analise B ** | 10603-745 | 2 | 12 | |
Stogastiese Simulasie *
| 65250-718 | 1 | 12 | |
Oorlewingsanalise * | 10636-746 | 2 | 12 | |
Tydereeksanalise *
| 10751-747 | 1 | 12 | |
Finansiële Wiskundige Statistiek A | 11164-732 | NVT | 12 | |
Finansiële Wiskundige Statistiek B (EWT)
| 11165-762 | 2 | 12 | |
Praktiese Finansiële Modellering | 11166-736 | 1 | 6 | |
Let op:
Die volledige Inleiding tot R Programmering (723) moet voltooi word voordat studente modules gemerk met 'n ** kan neem.
- Slegs die blok lesings van R (723) in die begin van die jaar moet bygewoon word vir modules gemerk met *.
Ideaal sal studente wat die Finansiële Wiskundige Statistiek modules wil neem reeds Finansiële Wiskunde 378 (Wiskunde Departement) voltooi het (dit is egter nie noodsaaklik nie).
- Studente kan voorgraadse Aktuariële Wetenskap (Tegniese) modules insluit. Hierdie modules sal egter geen krediete bydra tot die honneursprogram nie.
- NVT modules word nie aangebied in 2021 nie.
Nagraadse Diploma in Aktuariële Wetenskap
43214 – 788 (120) Nagraadse Diploma in Aktuariële Wetenskap
Klik hier vir meer inligting omtrent hierdie program.
Hierdie diplomaprogram word aanbeveel vir studente met ʼn honneursgraad in Aktuariële Wetenskap wat graag verder wil studeer om die professionele aktuariële kwalifikasie te verkry, maar nie tans wil inskryf vir die meestersgraad (wat ʼn aansienlike navorsingskomponent bevat) nie.
Modules wat aangebied word in hierdie diploma:
Aktuariële Risiko Bestuur (A301/CA1) | 12302-774 | 1 & 2 | 60 | |
Gesondheid en Sorg Tegnies (F101) | 10368-811 | 1 (Kaapstad) | 40 | |
Lewensversekering Tegnies (F102) | 10372-812 | 1 | 40 | |
Algemene Versekering Tegnies (F103) | 10360-843 | 2 | 40 | |
Pensione Tegnies (F104) | 10376-814 | 1 (Kaapstad) | 40 | |
Finansies en Beleggings Tegnies (F105) | 10364-845 | 2(Kaapstad) | 40 | |
Finansies en Beleggings Tegnies (ST6) | 10365-846 | NA | 40 | |
Gesondheid en Sorg Toepassings (F201) | 10369-881 | NA | 60 | |
Lewensversekering Toepassings (F202) | 10373-882 | NA | 60 | |
Algemene Lewensversekering Toepassings (F203) | 10361-883 | NA | 60 | |
Pensione Toepassings (F204) | 10377-884 | NA
| 60 | |
Beleggings Toepassings (F205) | 10366-885 | NA | 60 | |
Finansie Toepassings (SA5) | 10362-886 | NA | 60 | |
Let op:
- **** Alle gelyste modules sal nie noodwendig in ʼn jaar aangebied word nie. Studente moet die Departement raadpleeg om te verneem watter modules aangebied word.
- F101, F104 en F105 word aangebieg by die Unviversiteit van Kaapstad
- Onder seker omstandighede kan studente honneurs Aktuariële Wetenskap modules insluit. Hierdie modules sal egter geen krediete bydra tot die diploma nie.
- NA nie aangebied nie.
Magisterprogramme in Aktuariële Wetenskap
43214 – 879 (180) MCom (Aktuariële Wetenskap) – tesis opsie
43214 – 889 (180) MCom (Aktuariële Wetenskap) – doseer opsie
Klik hier vir meer inligting omtrent die program. Modules wat aangebied word in hierdie programme:
Gesondheid en Sorg Tegnies (F101) | 10368-811 | 1 (Kaapstad) | 40 | |
Lewensversekering Tegnies (F102) | 10372-812 | 1 | 40 | |
Algemene Versekering Tegnies (F103) | 10360-843 | 2 | 40 | |
Pensione Tegnies (F104) | 10376-814 | 1 (Kaapstad) | 40 | |
Finansies en Beleggings Tegnies (F105) | 10364-845 | 2(Kaapstad) | 40 | |
Finansies en Beleggings Tegnies (ST6) | 10365-846 | NA | 40 | |
Gesondheid en Sorg Toepassings (F201) | 10369-881 | NA | 60 | |
Lewensversekering Toepassings (F202) | 10373-882 | NA | 60 | |
AlgemeneLewensversekering Toepassings (F203) | 10361-883 | NA | 60 | |
Pensione Toepassings (F204) | 10377-884 | NA | 60 | |
Beleggings Toepassings (F205) | 10366-885 | NA | 60 | |
Finansie Toepassings (SA5) | 10362-886 | NA | 60 | |
Tesis: Aktuariële Wetenskap | 11171-896 | 1 & 2 | 120 | saam met 879 |
Navorsingswerkstuk: Aktuariële Wetenskap | 11170-895 | 1 & 2 | 60 | saam met 889 |
Let op:
- **** Alle gelyste modules sal nie noodwendig in ʼn jaar aangebied word nie. Studente moet die Departement raadpleeg om te verneem watter modules aangebied word.
- F101, F104 en F105 word aangebieg by die Unviversiteit van Kaapstad
- Onder seker omstandighede kan studente honneurs Aktuariële Wetenskap modules insluit. Hierdie modules sal egter geen krediete bydra tot die magisterprogramme nie.
- NA nie aangebied nie.
Doktoraleprogram in Aktuariële Wetenskap
43214 – 978 (240) PhD (Aktuariële Wetenskap)
Sien die Jaarboek
hier vir 'n volledige omskrywing van die programme.