Industrial Psycholohy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

BPsig Ekwivalensie Program

​​​​​​​Beskrywing van die Program

Die doel van die B Psig Ekwivalensie Program is om die B Com (Bedryfsielkunde) en Honneurs B Com (Bedryfsielkunde) as akademiese programme met die professionele vaardighede aan te vul wat benodig word om aan die leer-uitkomste te voldoen wat geassosieer word met die BPsig graadstruktuur, en die Opleiding- en Eksamenriglyne vir Psigometriste (raadpleeg asseblief Bylae A) ten einde te bepaal hoe die akademiese inhoud van die Honneurs B Com (Bedryfsielkunde) en die voorgestelde B Psig Ekwivalensie Program kombineer om al die bevoegdheidsuitkomste te dek wat gelys word in HPCSA: Vorm 94).

Lees meer​ om uit te vind oor die doel van die program, die inhoud, werkswinkels, ens.

 

Doen aansoek

Stuur asb u onlangse akademiese rekord aan  Me Rahkeenah Peters by propsych@sun.ac.za om te bepaal of u kwalifiseer om aansoek te doen. 

Aansoeke vir Junie 2024 inname sluit 26 April 2024 @ 17:00