Industrial Psycholohy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Beurse

Departementele Beurs

 Die departement bied 'n beurs aan vir Magister studente gebaseer op historiese akademiese prestasie. Stuur asb volledig voltooide beursvorm aan Me C Cillie soos aangedui op die vorm.

 

Carl Hermann Papendieck

Hierdie beurs is tans nie oop vir aansoeke.

Die Carl Hermann Papendieck beurs is beskikbaar vir Magister studente.

Studente wat sou belangstel om aansoek te doen vir die Carl Hermann Papendieck beurs moet 'n motiveringsbrief (vergesel met die ondersteunende dokumente) rig aan die afdelingshoof, Departement Bedryfsielkunde , Prof Aletta Odendaal.

Die brief moet die volgende insluit

  • Kort persoonlike agtergrond
  • Akademiese geskiedenis
  • Beroep en /of akademiese aspirasie
  • Finansiele posisie
  • Motivering vir aansoek

Die motiveringsbrief sowel as die ondersteunende dokumente moet aan Me CM Cillie (cmcillie@sun.ac.za) via e-pos gestuur word

Aansoeke sal geassesseer word in die mate waarin hulle ooreenstem met die beoogde doel en gees van die Carl Hermann Papendieck-beurs.

Vir meer inligting lees die  Carl Hermann Papendieck beursdokument  

 

Algemene beurse en Lenings

Vir meer inligting oor beurse en lenings beskikbaar in verskillende vakgebiede binne SU lees hier.

 

​​​