Die Vosloo-leerstoel is goed verteenwoordig by die afgelope vyfde USAN-kongres vir jong navorsers in die letterkunde, taalkunde en toegepaste taalkunde.