Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing

Oor ons navorsing


Navorsing is een van die drie pilare van die akademie. Sonder navorsign is onderrig en sosiale impak onmoontlik. Derhalwe is die akademiese personeel by die Departement Afrikaans en Nederlands betrokke by allerlei navorsingsprojekte. Kyk gerus na individuele navorsingsprofiele deur na die blad oor ons akademiese personeel te gaan. En elke twee jaar stel ons nagraadse studente hulle navorsing by USAN ten toon.

Besoek SUNScholar om tesisse, proefskrifte, artikels en intreeredes deur ons personeel en studente te sien.