Oor ons nagraadse programme
Die Departement Afrikaans en Nederlands bied nagraadse programme in vier studierigtings: Afrikaans en Nederlands, Kreatiewe Skryfwerk, Leksikografie en Taalpraktyk (Vertaling).
Klik op elke graad (Honneurs, MA en PhD) om meer uit te vind oor aansoekdatums en die programme wat op daardie vlak aangebied word of klik op ’n programnaam om ’n opsomming van die programinhoud te lees.
Fakulteitsinligting vir MA- en PhD-studie
Klik HIER vir inligting oor nagraadse administrasie in die Fakulteit, insluitende riglyne vir MA- en PhD-studie.