Afrikaans & Dutch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

PhD

Aansoekdatums vir 2025

Alle aansoeke open Maandag 1 April 2024. Let asseblief op die finale aansoekdatum vir elke program.

Klik HIER vir ’n gids tot nagraadse aansoeke. Klik HIER om op SUNStudent aansoek te doen.


PhD in Kreatiewe Skryfkunde

Ander PhD-programme

Inligting oor die inleweringsdatum vir die portefeulje volg
Doen voor Saterdag 30 November 2024 aansoek


Riglyne vir alle PhD-programme

Klik HIER om die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se riglyne vir alle doktorale programme te lees.

 

PhD-programme in die Departement

Klik op die programname hier onder om die jongste inligting oor programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende programkoördineerders te bekom.

Afrikaans en Nederlands

Kreatiewe Skryfkunde

Leksikografie

Vertaling

Die PhD in Leksikografie sal nie in 2024 aangebied word nie. Kom kyk gou weer hier om uit te vind oor aansoeke vir 2025.