Viticulture & Oenology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Aansoek- en keuringsprosedures

Sluitingsdatum vir aansoeke:   

  • 20 Augustus vir Internasionale studente
  • 14 September vir Suid-Afrikaanse studente


​Aansoekprosedure

Voltooi 'n amptelike Universiteits aansoekvorm: 

 

Dokumente benodig vir aansoek:

  • Gesertifiseerde kopieë van die akademiese rekords (met punte)
  • Gesertifiseerde kopieë van grade reeds ontvang
  • Volledige Curriculum Vitae
  • Kopie van ID/Paspoort dokumente


Keuringsprosedure

Kandidate word gekeur op meriete en volgens die volgende kriteria : voorgraadse akademiese uitslae; nagraadse akademiese uitslae (indien van toepassing ); praktiese vaardigheid en persoonlike motivering .

Kandiate word eerstens voorlopig aanvaar indien die huidige graad nie voltooi is nie . Die student moet aan die vereistes van die Universiteit voldoen deur 'n gemiddeld van 60% te behaal,  na die voltooiing van die huidige graad, voordat finale aanvaarding vir die nagraadse studie oorweeg word.

Kandidate sal 'n nie-amptelike bevesting per e-pos ontvang van die departement, maar sal ook 'n amptelike brief van die Universiteit ontvang.

.