Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse Kantoor

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​workshops page banner_Afrikaans.png

Die Nagraadse Vaardigheidsontwikkelingsprogram bied werksessies vir geregistreerde studente van die Universiteit Stellenbosch (US) aan sodat hulle die nodige vaardighede kan bou om hulle nagraadse studie suksesvol te voltooi. Kyk gerus na ons werksessies en hulpbronne op hierdie webblad sowel as die wye verskeidenheid sessies van ander US-steundiensafdelings soos die Biblioteek en die Taalsentrum om soveel moontlik waarde uit die bystand tot jou beskikking te put.

home.pngTerug na die tuisblad