Gemengde Leer Seminare & Aanbiedings
Page Content
Maart 2019
Ondersoek e-Portfolios vir nagraadse leeronderrig
Maart 2018
Heroorweging van akademiese leierskap in 'n bestuurskonteks: die gesamentlike, en 'n etiek van omgee
Februarie 2017
"Teaching for Change": Refleksie oor die US se eerste "MOOC"
November 2016
“Omgekeerde” Dermatologie Onderrig: ’n Behoefte aan Verandering
Junie 2016
Digitale stories in ’n wetenskapgebaseerde plantvoortplantingskursus. Is daar ’n plek daarvoor?
Julie 2015
Transformeer Ekonomie 144 weg van tradisionele onderrig na student-gesentreerde leer
Pynlose opnames van lesings
November 2015
SunLearn word lewend vir Bestuur 144 & 214
Dink, observeer, verteer, reflekteer – Verbetering van die toepassing van teorie deur middel van reflektiewe e-portefeuljes