Theology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Hoop? Die kerk as alternatiewe gemeenskap in 'n konteks van ontwrigtinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4914Hoop? Die kerk as alternatiewe gemeenskap in 'n konteks van ontwrigtingKerkleiers, studente, akademici van geloofsonderriginstellings en alle belangstellendes word uitgenooi na die 2021 Winterskool, aangebied deur die Teologie Fakulteit
Geloofsgebruike tydens nasionale en globale krisistyehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4791Geloofsgebruike tydens nasionale en globale krisistyeKonferensie aangebied deur die Gendereenheid , Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, en die Departement van Praktiese Teologie en Missiologie, Fakulteit Teologie van 15 - 17 Maart 2021
Russel Botman-gedenklesinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4749Russel Botman-gedenklesingJy word uitgenooi na die jaarlikse Russel Botman-gedenklesing ter viering van die lewe van prof Hayman Russel Botman en sy visie vir Teologiese Geregtigheid.
Die Ritme van Geloof en Lewe: Hip-hop, die Kunste en Teologiehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4566Die Ritme van Geloof en Lewe: Hip-hop, die Kunste en TeologieJy word na die jaarlikse Teologiedag van die Fakulteit Teologie, Stellenbosch Universiteit genooi. Dit vind plaas op Maandag, 3 Februarie van 8:30 - 12:30 in die Attie van Wijk Auditorium, Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171, Stellenbosch.
Boekbekendstelling: Religion, Film and Youthhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4431Boekbekendstelling: Religion, Film and YouthSluit by ons aan vir die boekbekendstelling, Interdisciplinary Reflections on the Interplay between Religion, Film and Youth.
Konferensie oor Seksuele Hervorminghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4304Konferensie oor Seksuele HervormingSeksuele hervorming? Teologiese en etiese besinning oor menslike seksualiteit. Die konferensie word van 6-7 Mei by die Fakulteit Teologie gehou
Willie Jonker Gedenklesinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4226Willie Jonker GedenklesingDie jaarlikse Willie D. Jonker Gedenklesing vind plaas op Donderdag 28 Februarie 2019
Vierde Russel Botman Gedenklesinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=4134Vierde Russel Botman GedenklesingDr Marlene le Roux, hoof uitvoerende beampte van die Artscape Teater, is die spreker by die vierde Russel Botman Gedenklesing.
'n Simposium oor die tema “A Theology of the Septuagint”http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=3929'n Simposium oor die tema “A Theology of the Septuagint”Die konferensie begin Vrydag 17 Augustus om 14h00 en loop tot Sondag 19 Augustus om 18h00.
Engaging “radical economic transformation” and land ownership in South Africahttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_Events_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=3833Engaging “radical economic transformation” and land ownership in South AfricaU word vriendelik genooi na ‘n oggendkonferensie oor die tema Engaging “radical economic transformation” and land ownership in South Africa Vrydag, 3 Nov 2017, 9:00 – 13:00 Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch