The Beyers Naudé Centre for Public Theology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Welkom by die Beyers Naudé Sentrum

Die BNS fokus op kwessies in alle sfere van die samelewing en funksioneer op 'n interdissiplinêre wyse deur na die stemme van beide vakkundige werk sowel as die narratiewe van die sogenaamde voetsoolvlak te luister. Hier word 'n ekumeniese benadering gevolg, die basis is inter-godsdienstig en die insigte van sekulêre stemme is ook belangrik.