​​​​Bonhoeffer Eenheid​​​​

'n Bonhoeffer Eenheid is in September 2014 in die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie gevestig. Dietrich Bonhoeffer was 'n invloedryke Duitse prediker, teoloog en martelaar wat in sy leeftyd en steeds 'n sterk rol in kerk- en teologiese kringe in Suid-Afrika speel. Vanaf 30 September tot 2 Oktober 2015 het die Bonhoeffer Eenheid sy eerste groot byeenkoms gehou, te wete 'n konsultasie oor "Bonhoeffer en die Globale Suide: Ontvangs en Hedendaagse en Toekomstige Uitdagings."

​Eenheid vir Geloof en Reg