​​​​

Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie

'n Amptelike Sentrum van die Fakulteit Teologie by Universiteit Stellenbosh vir Navorsing en Diens op die terrein van publieke sake aan die Christelike gemeenskap van Suid-Afrika. 

1. Die Beyers Naudé Sentrum  vir Publieke Teologie is 'n Universiteitsentrum vir navorsing en gemeenskapsinteraksie met die tema geloof en publieke lewe 

2. Die Sentrum reflekteer oor die rol van teologie in die openbare sfeer en die omgewing van akademiese lewe, kerke en die breër gemeenskap 

3. Die Sentrum vervul hierdie taak op die volgende wyses:

3.1.Die fasilitering van interdissiplinêre en transdissiplinêre​ bespreking oor 'n verskeidenheid publieke kwessies; 3.2 ​Mediasie van konflikterende standpunte oor kontensieuse publieke sake; 3.3 ​​​​Die in staat stelling en bemagtiging van geloofsgemeenskappe, akademiese rolspelers en instellings in 'n verskeidenheid van sfere van die breër gemeenskap.​​​

4. The Centre focuses on the following sets of related themes:

4.1 Human dignity and human rights; 4.2 Justice, peace and the integrity of creation in global contexts; 4.3 Faith and social identity; 4.4 Responsible citizenship

5. The Centre offers various programmes in a variety of modes:

* Mini-conferences

* Symposia

* Colloquiums

* Lunch-time lectures

* Conferences

* Public lectures

* An annual prestigious Beyers Naudé Lecture

6. The Centre offers a variety of publications in the field of Public Theology