The Beyers Naudé Centre for Public Theology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Jaarverslag 2014

​​Die BNS is 'n goed-gevestigde universiteits-navorsingssentrum van die Fakulteit Teologie wat navorsings-ingeligde en -inligtinggewende gemeenskapsinteraksie toepas

 
Read more>
Jaarverslag 2013

​Op 10 Mei 2013, op Oom Bey se verjaardag, het die BNS sy 10de verjaardag gevier.  Internasionale befondsing is steeds van Kerk in Actie (Nederland), vier Duitse instellings en die Sweedse Christelike Raad ontvang ​

 
Read more>
Jaarverslag 2012

​​Die BNS gaan voort met: Fasilitering van besprekings oor 'n verskeidenheid publieke temas; mediasie van konflikterende standpunte; die bemagtiging van geloofsgemeenskappe; die impaktering op en bydrae tot die transformasie van publieke lewe 

 
Read more>