Sentrum vir Akademiese Administrasie
Voorgraadsekeuringskantoor
Bestuurder: Voorgraadsekeuringskantoor
Carlo Links
+27 21 938 9203
Stuur e-pos
Algemen navrae
Programfokus: MBChB en B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie
- Bestuur van die Kantoor vir Voorgraadse Keuring en Werwing (Tygerberg-kampus) en die keuringsprosesse vir voorgraadse programme van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Koördinering van aktiwiteite ten opsigte van die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. die US se Opedag en die opstelling en redigering van bemarkingsmateriaal)
- Hantering van program- en keuringsnavrae vanaf voornemende studente, ouers en die publiek
- Sekretariaat van alle voorgraadsekeuring- en keuringverwante vergaderings
Senior Voorgraadsekeuringsbeampte
Anthea Roberts
+27 21 938 9533
Stuur e-pos
Algemen navrae
Programfokus: BSc in Fisioterapie, B in Verpleegkunde, B in Arbeidsterapie
- Administrasie en prosessering van aansoeke vir keuring vir die voorgraadse programme van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Steun van aktiwiteite rakende die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. die US se Opedag)
- Hantering van program- en keuringsnavrae vanaf voornemende studente, ouers en die publiek
Voorgraadsekeuringsbeampte
Carin Basson
+27 21 938 9580
Stuur e-pos
Algemen navrae
Programfokus: MBChB en BSc in Dieetkunde
- Keuringsadministrasie van voorgraadse aansoeke van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Ondersteunde aktiwiteite rakende die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. die US se Opedag)
- Hantering van algemene program- en keuringsnavrae vanaf voornemende studente, ouers en die publiek