Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ondersteun 'n Koshuis

​​​Die tyd wat jy in 'n koshuis spandeer het, roep vir die meeste mense goeie herinneringe op . Jy het waarskynlik van jou beste vriendskappe in die gange van jou koshuis gesmee. As 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch kan jy, deur 'n skenking aan die US te maak, teruggee aan jou ou koshuis en seker maak ander studente beleef dieselfde positiewe ervarings as jy in jou studentedae. 

Om 'n aanlyn-skenking te maak, kliek op die naam van die land waar jy woon en volg die maklike stappe.