Die eeufeesboodskap ('n verskoning vir die ongeregtighede van die verlede) is in drie tale (Afrikaans, Engels en isiXhosa) teen die muur van die sentrale US-biblioteek geplaas.