Transformation
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Inklusiewe-praktyk seminaarreeks



Die Inklusiewe-praktyk seminaarreeks word gereël in vennootskap met die Universiteit van Kaapstad (UK) en die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (CPUT).


Seminaar een


Professor Rozena Maart van die Universiteit van KwaZulu-Natal (UKZN) het tydens die bekendstelling van die reeks 'n openbare seminaar aangebied met die titel "Rede en onredelikheid: Pedagogieë van die onderdruktes in die een-en-twintigste eeu: Geslag, filosofie, onderwys en die wet."



 


Seminaar twee

In die tweede aflewering van die reeks het die prominente menseregte-prokureur, Ilse Olckers, 'n webinar aangebied met die titel "Transformation Praxis in Higher Education - Institutional Cultures as Living Curricula". Ilse het besin oor die fasilitering van 'n langtermyn grootskaalse transformasieproses aan die Nelson Mandela Universiteit.