FVZS SHORT COURSES.png


Die FVZSI is trots op ons unieke reeks kortkursusse in leierskap en ’n pasgemaakte program wat die leer van US-gegradueerdes verbreed en hulle akademiese kwalifikasie aanvul. Vir meer inligting oor hierdie aanbod, klik op die skakels hier onder.​

FVZSI-kortkursusse word as geregistreerde opleidingsprogramme aan die US erken. Die US Afdeling Kortkursusse behartig die administrasie daarvan saam met ons. Deelnemers wat ’n kursus suksesvol afgehandel het, ontvang ’n sertifikaat van bevoegdheid (soos deur die Afdeling Kortkursusse omskryf) sowel as erkenning op hulle akademiese rekord. Ons kortkursusse word een keer per semester aangebied en sluit af voordat die onderskeie eksamentye in Junie en November aanbreek.


FVZS igniteSU.png​​FVZS Leadership in Education.png

FVZS Health and Leadership.pngFVZS Global Citizenship.png​​

FVZS Graduate Programme.pngFVZS Facilitative Leadership.png

FVZS Academic Leadership.pngFVZS Metanoia.png

FVZS Leadership in Law.png

​​​

> Klik hier​om die FVZS - Pasgemaakte Programme te sien.​


FVZS Course FAQ.png