Die funksionele gebied van infeksiesiektes by volwassenes
Die funksionele gebied van pediatriese infeksiesiektes
Die funksionele gebied van die patologie van infeksiesiektes
Die funksionele gebied van die voorkoming en beheer van infeksie
Aspekte rakende openbare gesondheid van infeksiesiektes
Die maatskaplike en etiese aspekte van infeksiesiektes
Die molekulêre biologie van infeksiesiektes as ʼn basiese wetenskaplike hulpmiddel vir die ondersteuning en ontwikkeling van die kliniese wetenskappe