Die doel van hierdie befondsingsgeleentheid is om nuut aangestelde personeel die geleentheid te bied om hul navorsing aan die US te vestig.