Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​

Tipes Navorsingskontrakte​

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Hoe om te bepaal watter tipe ooreenkoms/kontrak u sal benodig

Daar is verskeie tipes navorsings- en navorsingsverwante kontrakte wat elk ‘n spesifieke doel dien. Die gebruik daarvan asook die terminologie kan egter verskil tussen instansies. Kliek op die​ skakels hieronder waar die mees algemene tipes navorsings- en navorsingsverwante kontrakte bespreek word. Kontak asb. in alle gevalle die Navorsingskontrakkantoor om u by te staan met die voorsiening van die korrekte tipe kontrak vir die doel waarvoor u dit benodig.