Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Aanvullings tot na-doktorale genootskappe befonds uit eksterne bronne

​​​​Daar bestaan ʼn aantal eksterne befondsingsgeleenthede vir na-doktorale genote aangesien hierdie genootskappe dikwels nie voldoende is ​om die lewenskostes van ʼn na-doktorale genoot te dek nie. Voltydse personeellede (gashere) kan dus aansoek doen vir fondse ter aanvulling van hierdie genootskappe.




Kontak:​
user.pngShannon Faro
phone-call.png​ 021 808 4480