​​​​​​​​​​Banner Postgraduate Office.png

Enrolment icon.pngFund and Support icon PGO - 2021.pngSkills Development icon PGO -2021.pngJoint Degrees PGO icon 2021.png 

​​​

   

Die Nagraadse Kantoor (NK) in die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) is 'n sentrale steun- en skakelingskantoor vir nagraadse studente. Die NK streef daarna om die hele nagraadse ervaring vir sowel studieleiers as studente te stroomlyn en te verbeter. Die doel van die NK is om, in samewerking met die fakulteite en ander steundiensafdelings, instaatstellende nagraadse omgewings te skep wat die algehele gehalte van die nagraadse[H1]  navorsingservaring verhoog. Die NK bemark beskikbare geleenthede onder nagraadse studente gedurende hulle nagraadse studieloopbaan (van aansoekfase tot gradedag) en bied verskillende vorme van steun.


Klik hier vir ’n afspraak om jou vrae oor inskrywing of nagraadse vaardigheidsontwikkeling te bespreek.

Klik hier vir nagraadse steun en dienste.png
149018470019475.png
  ​​​ 

email.png
​​   
postgraduate@sun.ac.za

Location.png
​ 
Kamer 3018, Krotoa Gebou, Ryneveld Straat, Stellenbosch. ​