Fakulteite
My.Sun
A - Z
Datums
Loopbane @ US
Kontak Ons
Welkom by
Universiteit Stellenbosch
English
Twitter
Facebook
YouTube
It looks like your browser does not have JavaScript enabled. Please turn on JavaScript and try again.
Meeste Gesoek
Rektor & Visekanselier
COVID-19
Doen Aansoek
Beurse en Lenings
Studiegelde
Studente Akkommodasie
My.Sun
Datums
Parkering
Jaarboeke
Nuus en Gebeure
Gradeplegtighede
Kampus Kaarte
Etiek-hulplyn
Bos & Houtkunde Tuis
Currently selected
Personeel
Akademiese Personeel
Buitengewone Professore
Navorsers & Ondersteuning
Programme
Nagraads
Voorgraads
Navorsing
Publikasies
Adviesraad
Departementele Fokuspunte
SFSA
IFSA Simposium
Opkomende gebeure
Belangrike skakels
Kontak Ons
Projekte
Nuus en kennisgewings
Agricultural Economics
Agronomy
Animal Sciences
ASA
Conservation Ecology
Food Science
Forestry & Wood Science
Meer Oor
Programme
Currently selected
Navorsing
Personeel
Nuus
Gebeure
Kennisgewings
Voorgraads
Nagraads
Publikasies
Akademies
Buitengewone Professore en Lektore
Belangrike skakels
Institute & Sentrums
SFSA
Navorsing en Ondersteunend
Kontak ons
Advisory Board
Departementele Fokuspunte
Belangrike skakels
Genetics
Horticultural Sciences
Institute for Plant Biotechnology
Institute for Wine Biotechnology
Plant Pathology
Postharvest Technology
Soil Science
Standard Bank Centre
Viticulture & Oenology
All Site Content
Programme
Page Content
Die Departement Bos- en Houtkunde is spesifiek getaak met die bevordering van Bos- en Houtkunde deur middel van basiese en toegepaste navorsing, onderrig op voorgraadse en nagraadse vlak, asook deur uitreiking na die gemeenskap in Suid-Afrika.
Die voorgraadse en nagraadse programme by Dept Bosbou en Houtkunde dien as goeie voorbereiding vir mededingende leiers en bestuurders in die verskillende bosboubedrywe. Daar word gefokus om geleenthede te skep sodat alle studente hulle volle potensiaal kan bereik. Dit word gedoen deur navorsing en die gebruik van toepaslike onderrigmetodes om studente aan te moedig om alle fasette van goeie kwaliteit gegradueerdes te ontwikkel. Die Departement en die Universiteit se ondersteuningsafdelings werk nou saam om sukses op voorgraadse vlak te verseker, dit sluit in addisionele tutorondersteuning en integrasie van inligting- en kommunikasietegnologieë in die onderrig- en leerprosesse. Vertalingsdienste word ook in sekere afdelings aangebied.
Algemene Toelatingsvereistes
Agriwetenskappe Jaarboek
20
21