Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Vrywilligerswerk

P1060901.JPGDie Botaniese Tuin maak staat op  vrywilligers wat 'n verskeideheid van take uitvoer wat nie deur die beperkte werkerskorps gedoen kan word nie. Indien u belangstel om vrywilligerswerk in die Tuin te doen, kontak ons asseblief by subg@sun.ac.za.