Die Botaniese Tuin maak staat op vrywilligers wat 'n verskeideheid van take uitvoer wat nie deur die beperkte werkerskorps gedoen kan word nie. Indien u belangstel om vrywilligerswerk in die Tuin te doen, kontak ons asseblief by subg@sun.ac.za.