Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Katjiepiering Restaurant

​​

KATJIEPIERIENG RESTUARANT IS WEER OOP met 'n splinternuut kombuis.​

Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin se somer ure is 8am - 5pm.

In die skadu van ‘n eeu oue rooibloekom (Corymbia ficifolia) kan u egte Bolandse gasvryheid ervaar. Kom geniet ons verfrissende somerspyskaart en maak u keuse uit ‘n verskeidenheid van kraakvars slaaie asook ligte etes. Op koue wintersdae nooi ons u om binnenshuis te kuier in die knus atmosfeer van die eertydse opname-ateljee, waar ons u op tradisionele sop, bredies en watertand gebak trakteer.

Die Katjiepiering Restaurant is daagliks oop van 09:00 tot 16:00.

Kontak ons vir meer informasie oor die huur van die fasiliteite in die Botaniese Tuin vir funksies. Kontak Niel by 021 808 3025 of by katjiepieringrestaurant@gmail.com.