Voorste TB-navorser prof Marakalala as direkteur van TB-navorsingsentrum aangestel | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11005 | | Voorste TB-navorser prof Marakalala as direkteur van TB-navorsingsentrum aangestel | FMHS Marketing & Communications | Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad en die Universiteit Stellenbosch kondig die aanstelling van medeprofessor Mohlopheni Jackson Marakalala aan as Eenheidsdirekteur van die US/SAMRC Sentrum vir Tuberkulose Navorsing. |
Prof Vernon Louw keer terug na alma mater as hoof van Geneeskunde | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11007 | | Prof Vernon Louw keer terug na alma mater as hoof van Geneeskunde | FMHS Marketing & Communications – Tyrone August | Prof Vernon Louw se loopbaan het hom na baie verskillende plekke geneem sedert hy in 1994 sy MBChB summa cum laude aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) geslaag het. |
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=11008 | | Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika | Petro Mostert | Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika |
Verseker jou plek in die maroen golf | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10993 | | Verseker jou plek in die maroen golf | Development & Alumni Relations | Move4Maties durf die ikoniese 2025 Kaapstad-fietstoer aan. Ons gaan vanjaar groot en mik na 'n maroen golf met 100 energieke fietsryers wat Move4Maties verteenwoordig. |
President Lesetja Kganyago aangewys as nuwe kanselier van die US | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10994 | | President Lesetja Kganyago aangewys as nuwe kanselier van die US | Stellenbosch University / Universiteit Stellenbosch | Lesetja Kganyago, goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), is vandag (24 Januarie 2025) eenparig tot die amp van kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies. Dit volg nadat die ampstermyn van oudregter Edwin Cameron in Desember |
Dr Simon seëvier oor terugslae en pronk met nóg ‘n graad aan SU | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10978 | | Dr Simon seëvier oor terugslae en pronk met nóg ‘n graad aan SU | Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens) | Dr Donald Simon het swaarkry en tragedie oorkom om onlangs sy vierde graad aan SU te ontvang. |
Wonderbaarlike ingrype ná gru-ongeluk lei tot ‘n PhD vir US akademikus | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10954 | | Wonderbaarlike ingrype ná gru-ongeluk lei tot ‘n PhD vir US akademikus | Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens) | Ná ‘n byna noodlottige motorfietsongeluk het Dr Chris Jurgens se lewe aan ‘n draadjie gehang. Sy oorlewing en sukses vandag is te danke aan ‘n reeks wonderwerke. |
Die krag van verbind bly met jou alma mater | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10972 | | Die krag van verbind bly met jou alma mater | Development & Alumni Relations | Wanneer laas het jy jou e-posadres, fisiese adres, en selfoonnommer vir die Universiteit Stellenbosch bygewerk? |
Belê in die toekoms – studentesteunbeurse en -projekte | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10973 | | Belê in die toekoms – studentesteunbeurse en -projekte | Development & Alumni Relations | Suid-Afrika staar 'n jeugwerkloosheidskrisis in die gesig en opvoeding bly een van die kragtigste instrumente om dit te bekamp. |
Geloof, familie en moed help dr David om haar drome te verwesenlik | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10967 | | Geloof, familie en moed help dr David om haar drome te verwesenlik | Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens) | Toe dr Teresa David haar studies aan SU begin het, kon sy net “goeiemôre” in Engels sê. Vandeesweek het sy haar PhD ontvang. |