Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

TygerMatie se data ‘skeem’ help dat studente nie agter raak niehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7313TygerMatie se data ‘skeem’ help dat studente nie agter raak nieSue SegarTygerMaties snoer saam in ʼn tyd van nood. Die vyfde jaar mediese student, Sibongumezi Mtshali, het ʼn veldtog begin om minderbevoorregte studente te help om data te koop sodat hulle hul studies aanlyn kan voortsit tydens die inperking.
Roudiens vir Prof Plaatjies-Van Huffel op 29 Meihttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7308Roudiens vir Prof Plaatjies-Van Huffel op 29 MeiMarita SnymanDie aanlyn roudiens vir Prof Mary-Anne Plaatjies-Van Huffel vind Vrydag 29 Mei om 10:00 plaas
Navorsers, oudstudente deur SA Akademie vereerhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7309Navorsers, oudstudente deur SA Akademie vereerCorporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie [Alec Basson]Drie navorsers en twee voormalige nagraadse studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) word vanjaar deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir hul bydraes tot die wetenskap en kunste vereer.
Moodley sluit by werkgroep aan wat Paralimpiese navorsing oorsienhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7304Moodley sluit by werkgroep aan wat Paralimpiese navorsing oorsienTyrone AugustDie Internasionale Paralimpiese Komitee (IPC) het in sy relatiewe kort lewensduur ʼn groot impak gemaak. Sedert sy totstandkoming in September 1989 het hy die tweejaarlikse Paralimpiese Spele in een van die voorste sportgebeurtenisse ter wêreld ontwikkel.
FGGW-personeel en vrywilligers hou kenners op hoogte van nuutste COVID-19 verwikkelingehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7298FGGW-personeel en vrywilligers hou kenners op hoogte van nuutste COVID-19 verwikkelingeSue SegarPersoneel en studente aan die FGGW het weereens bewys hoe hulle die uitdaging van COVID-19 die hoof bied deur middel van ʼn Daaglikse Inligtingsamevatting wat deur professors in die Departement Globale Gesondheid begin is.
Matie-broers werk saam met regering om COVID-19 te beveghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7293Matie-broers werk saam met regering om COVID-19 te bevegDevelopment & Alumni / Ontwikkeling & AlumniMatie-alumni en broers, Malan en Philip Joubert, verbind die regering en die tegno-gemeenskap deur hul maatskappy OfferZen.
Behoorlike definisie vir nasionale sekerheid nodig vir vrye vloei van inligtinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7287Behoorlike definisie vir nasionale sekerheid nodig vir vrye vloei van inligtingCorporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie [Alec Basson]’n Behoorlike definisie vir nasionale sekerheid is nodig om ons grondwetlike regte tot die toegang, ontvangs en uitgee van inligting wat in openbare belang is, te beskerm.
Omgee vir kollegas lei tot PhDhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7289Omgee vir kollegas lei tot PhDSue Segarʼn Liefde vir die mense saam met wie sy werk en ’n behoefte om hulle gesonde keuses te sien maak om chroniese siektes te voorkom en beheer, was die motivering vir dr Darcelle Schouw se PhD-studie oor ’n gesondheidsbevorderingsprogram by haar werkplek.
Gedragswetenskap en die potensiaal om ons reaksie op COVID-19 te leihttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7278Gedragswetenskap en die potensiaal om ons reaksie op COVID-19 te leiProfs Mark Tomlinson & Taryn YoungDie Suid-Afrikaanse regering se reaksie op die COVID-19 pandemie wat uitstekend tot dusver – rolmodellering van sterk, rasionale, bewys-ingeligte, empatiese en samehangende leierskap.
Alumnus gee leerders toegang tot gratis aanlynlessehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7283Alumnus gee leerders toegang tot gratis aanlynlesseDevelopment & Alumni / Ontwikkeling & AlumniToe skole regoor die land vroeër vanjaar gesluit het weens die COVID-19-pandemie, was die meeste ouers paniekerig oor die impak op hul kinders se akademiese jaar. Gelukkig het Adrian Marnewick, 'n USB-alumnus, 'n helpende hand verleen.