Student Affairs
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Demokrasie en Burgerskap

Die oogmerk van hierdie kursus is om met die SA Grondwet om te gaan en jong leiers aan die begrippe 'demokrasie', 'menseregte', 'sosiale geregtigheid' en 'burgerlike verantwoordbaarheid' bekend te stel. Die klem val hoofsaaklik op die Suid-Afrikaanse konteks, met besondere fokus op die Suid-Afrikaanse en Afrika-ervaring. Temas sluit in Suid-Afrikaanse geskiedenis, demokrasie, regeringsvertakkings en wetgewing, en aktiewe burgerskap. Die teoretiese elemente van hierdie kursus word aangevul deur blootstelling aan hierdie begrippe en die vorme wat dit in die praktyk aanneem (bv. deur 'n Parlementsbesoek en besoeke aan tersaaklike NRO's), wat deelnemers sal help en oriënteer om hierdie kennis in verskillende kontekste toe te pas.​

​​

> Klik hier​ om ander FVZS - pasgemaakte programme te sien.