Nagraadse programme in Voedselwetenskap volg na die suksesvolle voltooiing van die 4 jaar BSc program.
Studente kan op grond van bestaande kwalifikasies en beskikbare geleenthede aansluit by 'n gepaste navorsingsgroep ten einde een van die volgende grade te verwerf:
Vir 'n volledige uitleg van die struktuur van die graadprogram, vakkeuses en aansoekprosedures verwys ons u graag na die Universiteit van Stellenbosch se jaarboek vir die Agriwetenskappe Fakulteit.
U kan ook navrae rig aan die Departement Voedselwetenskap by voedselw@sun.ac.za
Tel: +27 (0)21 808 3578 Fax: +27 (0)21 808 3510 corner of Hammandshand and Helshoogte Roads, Stellenbosch voedselw@sun.ac.za