Beste 2013 Voedselwetenskap eerstejaar student beloon. | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1209 | | Beste 2013 Voedselwetenskap eerstejaar student beloon. | A Lombard | 'n Boekprys ter ere van Jan Hofmeyr word aan beste 2013 eerstejaar student oorhandig. |
Theresa Beelders doen dit weer! | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1862 | | Theresa Beelders doen dit weer! | A Lombard | LNR & Voedselwetenskap PhD student, Theresa Beelders vereer vir uitsonderlike werk op Heuningbos. |
Prof Marena Manley ontvang erepenning | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1864 | | Prof Marena Manley ontvang erepenning | A Lombard | Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer ‘n uitgesoekte groep akademici van Universiteit Stellenbosch. |
PASUFONS vergadering @ US | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1865 | | PASUFONS vergadering @ US | A Lombard | Departement Voedselwetenskap en Prof Marena Manley was vanaf 21 tot 24 Oktober 2014 gasheer vir die PASUFONS monotering- en evalueringsvergadering. |
Beste projek en voorlegging: Lente 2014 | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1866 | | Beste projek en voorlegging: Lente 2014 | A Lombard | Hierdie was die wenspan by die 2014 Lente Produkontwikkelingdag |
Voedselwetenskapstudente presteer by die '2014 IPSA Student Gold Pack' toekennings | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1858 | | Voedselwetenskapstudente presteer by die '2014 IPSA Student Gold Pack' toekennings | A Lombard | Institute of packaging South Africa (IPSA) het op Dinsdag 21 Oktober hul jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid in Kaapstad aangebied. Departement Voedselwetenskap het 6 finaliste in die studente afdeling van die kompetisie gehad. |
Francois Olivier ryg akademiese pryse in! | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1979 | | Francois Olivier ryg akademiese pryse in! | A Lombard | Francois Olivier word beloon vir sy puik akademiese prestasies. |
Professorale lesing - Voedselwetenskap | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2146 | | Professorale lesing - Voedselwetenskap | A Lombard | Prof Pieter Gouws(Voedselwetenskap) en Maret du Toit (Wingerd – en Wynkunde), albei van die Agriwetenskap Fakulteit het op 12 Februarie 2015 hul professorale lesings aangebied. Die geleentheid is by die Voedselwetenskapgebou aangebied. |
Suid-Afrikaanse Voedselwetenskaplike internasionale rolspeler | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2147 | | Suid-Afrikaanse Voedselwetenskaplike internasionale rolspeler | A Lombard | Lisa Ronquest, Universiteit Stellenbosch Voedselwetenskap alumni, is een van Suid-Afrika se top jong Voedselwetenskaplikes. Nadat sy vir die afgelope sewe jaar die navorsing- en ontwikkelingspan van MarsAfrica gelei het, het sy haar versier op ‘n multinas |
Tien SAAFoST beurse toegeken aan MATIES | https://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2159 | | Tien SAAFoST beurse toegeken aan MATIES | A Lombard | Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Voedselwetenskap en Tegnologie (SAAFoST/SAVVoT) het onlangs die SAAFoST Stigting tot stand gebring wat voortaan namens SAAFoST alle akademiese pryse, toekennings en beurse sal administreer. |