Centre for Statistical Consultation​​​​​
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Welkom by die Sentrum vir Statistiese Konsultasie​​​​​

Maak navorsing verstaanbaar


By die Sentrum vir Statistiese Konsultasie (SSK) is ons verbind tot die  bystand aan nagraadse studente en navorsers met die ontwerp, analisering en interpretasie van data, beide vir US personeel/studente asook vir navorsers wat nie aan US verbonde is nie.  Ons doel is die uitset van topgehalte navorsing.