Centre for Statistical Consultation​​​​​
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Dienste aangebied

Konsultasie

  • Advies tydens.die beplanningsfase van projekte.
  • Eksperimentele ontwerp.
  • Steekproef grootte berekenings.
  • Bystand met beplanning van datavaslegging (ons doen nie self datavaslegging nie maar het verwysings vir wie dit kan doen).
  • Statistiese analise van data.
  • Bystand met die interpretasie van statistiese resultate.
  • Gee insette en advies op resultate afdelings van artikels en tesisse.
  • Ons streef om op hoogte te bly met die nuutste statistiese tegnieke/sagteware. ​


 

Opleiding


  • Nagraadse tydreeks kursus by dept Statistiek & Aktuariёle Wetenskap.
  • Een dag inleidende werkswinkel in die gebruik van Statistica (word slegs op aanvraag gedoen).
  • Ons is beskikbaar vir adhoc lesings oor statistiese onderwerpe in navorsing. ​